Weer & Seisoene / Weather & Seasons Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Flitskaarte
Volg die lyn
Vorms natrek
Geheue speletjie
Pom-pom matjies
Pas kaartjies
Wat verskil
Volgorde
Pas speletjie
Knip Aktiwiteit
Speelklei matjie
Volg die padjie
Vat volg speletjie
Tel oefening
Getal speletjie
Inkleurprentjie
Legkaarte
Kleure
Ryg patroon

Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.