Woud / Forest Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Flitskaarte
Volg die lyn
Knip kaartjies
Letter doolhof
Pom-pom matjie
Getal Oefening
Voltooi die prentjie
Getal speletjie
Geheue speletjie
Sorteer
Pas die diere
Sorteer
Vat volg speletjie
Pas die vorms
Maskers
Inkleurprentjie
Legkaarte
Pas speletjie
Somme

Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.